Friday 3 May 2013

SLOW COOKER BROOD




SLOW COOKER BROOD
Helena Kruger
Ek het my resep baie lank terug by *W/E/O/Vanaand* gekry*en n Kosmater het dit vandag hier gepost ek het al vergeet van die lekker brood..
4/11/2012

.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
SLOWCOOKER BROOD
RESEP GEPLAAS DEUR: Chadelain Jordaan
Gooi so halwe koppie water in die slowcooker en skakel hom aan op Hi. Gooi dan n hele pakkie brood deeg (vir n groot slowcooker, 1/2 pakkie vir die kleiner model). Druk die bol deeg mooi eweredig plat op die bodem van die slowcooker wat nou n lagie water op het, sit die deksel op en laat hom vir so 1 en 1/2 uur loop, behoort nou so 3/4 gerys te wees, strooi nou n bakkie vars gekapte mushrooms oor die deeg en daarna so 1 en 1/2 blikkie tamatie en uiesmoor, die met green pepper in as julle kan kry, strooi hom met braaisout, gerasperde kaas, sit die deksel terug en laat hom vir nog so uur loop.

Haal nou die deksel af en laat hom vir nog so halfuur loop om so bietjie "droog" te word, haal hierna die brood uit en sit om n broodbord, sny en smul. Werk baie goed saam met potjie en braaivleis 3/5/13

.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

En hier is hy sonder die sousie met net gerasperde kaas bo-oor vir die laaste rukkie en bietjie uie saad Helena Kruger>gebak 11/11/2012
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/slow-cooker-brood.html

.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*




 


Slow Cooker Bread

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/slow-cooker-brood.html

1 tablespoon yeast
1⁄4 cup warm water
1 cup warm skim milk or 1 cup buttermilk
1⁄2 cup rolled oats
1 teaspoon salt
2 tablespoons olive oil
2 tablespoons honey
1 whole egg
1⁄4 cup wheat germ
2 3⁄4 cups whole wheat flour
Directions
Grease a deep metal or glass bowl or 1 lb coffee can (we use a glass 18 cm Pyrex soufflé dish); turn slow-cooker on high to preheat.
Dissolve yeast in water; combine with milk, oats, salt, oil, honey, egg, and wheat germ.
Add flour and knead until smooth and elastic, about 5 minutes.
Turn dough immediately into bowl or can; cover LOOSELY with foil.
In bottom of slow-cooker, place 1/2 cup of water and a trivet or some crumpled foil.
Place can or bowl on this; cover and bake on High for 3 hours.
Note: sides of bread brown and crisp beautifully, top will slightly brown and be soft to touch.
Yield: 1 medium sized loaf of bread.** Debbie Douglas* 4/11/2015

No comments:

Post a Comment