Thursday 9 May 2013

SOUTKOEKIES

FOTO GELEEN
SOUTKOEKIES 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/soutkoekies.html
200g gerasperde cheddar
150g kaas en uie chips - fyn gedruk
140g koekmeel
100g botter - kamertemperatuur
METODE
Meng alles
Rol in bolletjies
Pak op gesmeerde pan
Druk effens plat met vurk
Bak 10 minute by 200 grade Celsius
Geplaas deur: Marieta van Bladeren 





KAAS EN UIE BESKUITJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/soutkoekies.html
500ml koekmeel
4ml sout
2ml rooi peper as jy wil bietjie meer
1pakkie wit uie sop
6ml bakpoeier
120ml stork bake
300ml kaas gerasper
2 eier gele
100ml yswater.
Metode. 
Sif al die droe bestandele behalwe uie sop in n mengbak gooi dan soppoeier by,vryf botter met vingerpunte in meelnengsel en meng dan die kaas by,klits eiergele ligies saam die water en gooi oor die droe mengsel.Sny die vloeistof met n mes in die mengsel om n deeg te vorm.Verkoel vir 15min Rol deeg uit en druk uit met koekie drukker if sny in vingers.
Bak by 180 grade vir so 20min moenie te dik uitrol. #soppoeierkoekies ; #soutkoekies

No comments:

Post a Comment