Thursday 9 May 2013

VLATERTE


SUURLEMOEN VLA TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/vlaterte.html
750 ml melk
125 ml vlapoeier
1 Pak tennisbeskuitjies
1 Blik kondensmelk
45 ml suurlemoensap



Maak vla van die melk en vlapoeier. Laat effens afkoel.
Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam.
Pak ‘n lag tennisbeskuitjies in ‘n reghoekige bak.
Gooi die gekondenseerde melkmengsel daarop en smeer gelyk.
Pak weer ‘n lag beskuitjies Bo-op en gooi die louwarm vla daaroor.
Rasper van die beskuitjies Bo-oor en versier soos verkies. Laat goed afkoel.
BRON: OFM BUBBLE GUM VD SIEL /CG van der Merwe
Henriette Wessels

No comments:

Post a Comment