Wednesday 15 May 2013

SPINSUIKER


Helena Kruger
SPINSUIKER
1.   Kook 500 ml suiker in 250 ml water tot die mengsel ’n karamelkleur het.
2 .   Haal dit van die plaat af en doop die kastrol in koue water om te keer dat die karamel dikker word. Laat dit so staan vir een minuut. Hou twee vurke met hul agterkante teen mekaar en doop dit in die karamel. Beweeg die vurke heen en weer oor ’n houtroller om drade te vorm.
3.    Herhaal tot jy ’n bondel het en vou dit in ’n bolletjie. Strooi eetbare stofgoud bo-oor om die gebak af te rond.
”IDEES”9/2/11 !!!!!!Probeer is die beste geweer!!!Helena *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/spinsuiker.html

No comments:

Post a Comment