Tuesday 7 May 2013

TENNISBESKUITJIES



TENNISBESKUITJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/05/tennisbeskuitjies.html

Joey Krüger
12,5 g Kremetart                                         


5 Kop Meel
1 Kop Suiker
1 ½ Kop Klapper
Knippie Sout
3 Eetl. Margarien
12.5g Koeksoda
3 Eiers geklits
3 Eetl. Gouestroop
2 Teel. Vanielje essens


Metode
Sif kremetart en meel saam.
Voeg suiker, klapper en sout by.
Vryf margarine in.
Maak koeksoda met melk aan.
Voeg by geklitste eiers en meng met stroop.
Voeg vanielje by.
Voeg eiermengsel by die meelmengsel en maak aan.
Rol dun uit druk af en bak op gesmeerde plaat by 172 grade Celsuis
Plus minus 10 minute tot ligbruin.

No comments:

Post a Comment