Saturday 4 May 2013

VINNIGE HOENDER EN CHIPS






VINNIGE HOENDER EN CHIPS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/05/vinnige-hoender-en-chips.html

10 ml (2 t) paprika
 

4 tiemietakkies 
sout en peper 
30 ml (2 e) olie 
1 kg hoenderstukke 
4 aartappels, in wiggies gesny 

1 Voorverhit die oond tot 200 °C. 
2 Meng die paprika, tiemieblare, sout, peper en olie. Verf van die mengsel oor die hoenderstukke. Bak 30 minute in die oond. 
3 Meng intussen die aartappels deur die oorblywende paprika-mengsel. Gooi op ’n bakpan uit. Voeg dit ná 10 minute by die hoender en bak die laaste 20 minute saam met die hoender. 
4 Sit die hoender met die aartappelwiggies voor. 
Bron: Hope Malau 
Plasing: Henriette Wessels 5/5/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment