Thursday 27 June 2013

FRITTATAS IN MUFFIN PANNETJIES



FRITATTA'S IN MUFFIN-PANNETJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/frittatas-in-muffin-pannetjies.html
Helena Chillie Eie Resep*
Spuit jou pannetjies goed met S/Cook
Pak gaar Macaroni onder in
Dan bietjie gaar Spinasie
Bietjie Ham
Stukkies Salami
1t gebraaide ui[fyngekap]
Feta Kaas

Dan Chedderkaas, Parmesaan-kaas en ek het sommer bietjie broodkrummels gemeng met my chedderkaas voor ek dit opgesit het
Klits so 6-8 eiers met enige kruie, sout en peper in wat jy het en gooi elke holte goed vol met die eiermengsel to bo
Bak by 180*C vir so 30min. tot mooi bruin
N.S=Julle kan enige iets in die lagies pak..tot bo 24/5/12*Helena Kruger.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

 




RSG SE Helene se hoenderfritatta
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/frittatas-in-muffin-pannetjies.html

Bestanddele                              


500 g hoender, gemaal
3 wiele fetakaas, gekrummel
8 eiers, geklits
handvol rosatamaties, gekap
handvol vars basiliekruid
1 koppie room
swartpeper
1 teelepel knoffelspeserye

Metode

Meng alles saam.
Smeer 'n muffinpan en giet die mengsel in die holtes.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
Bedien met slaai.
Bron: RSG

No comments:

Post a Comment