Thursday, 20 June 2013

LEKKER VISDEEG


VISDEEG
1 ½ k Koekmeel
4 e Mielieblom [Maziena]
¼ t Koeksoda
¼ t Bakpoeier
½ t Sout
1 ½ k Water
Sif droe bestanddele saam
Voeg water by en klits goed om dit n glade deeg te vorm
Rol jou visporsies [of hoender filette] in gegeurde meel
Druk in deegmengsel en bak in verhitte olie tot mooi bruin en gaar
N.S> Regtig baie lekker bros en crispy**Helena Kruger*20/6/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/lekker-visdeeg.html 



VISBESLAG
Justine Clarise Botha 
Di een werk soos a droom 
2 koppies koekmeel, 
10 teelepels bakpoeier, 
1 teelepel sout,
halwe koppie melk en a
halwe koppie water 
Meng als saam dit gan lyk of dt rys mar glo my dt werk ongelooflik en ds bje dun so mens proe meer vis as deeg. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/lekker-visdeeg.html 

No comments:

Post a Comment