Saturday 8 June 2013

PRAWNS MET GEGEURDE RYS




                                             >Foto>Dawie Kruger*Die Grasdak Bultfontein                 
RESTAURANT PRAWNS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/prawns-met-gegeurde-rys.html
Dalene Brits

(Super maklik)
Prawns
1 eetlp Botter
1 eetlp Olyfolie
Knoffel na smaak
100 ml Suurlemoensap
Sweet Chillie Sous
Verhit olie en botter in pan en pak prawns in die pan. Braai liggies to prawns pienk en gaar is.
PASOP vir oorgaar maak.
Maak eers al die prawns gaar, gooi dan al die prawns saam in die pan en gooi die suurlemoensap en knoffel by. Braai net todat die alles deur verhit het. Gooi dan
Sweet Chillie Sous na smaak by en roer deur net todat die sous ook warm is.
Bedien die prawns op gegeurde rys met suurlemoenwiggies.

Gegeurde Rys

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/prawns-met-gegeurde-rys.html
2 – 3 k Gaar rys

Braai die volgende saam in olyfolie:
1 ui, fyngekap
Helfte elk groen, rooi en geel rissies (Vir kleur)
Sodra die uie deurskynend is, voeg gaar rys by en verwarm.
Gooi nog olyfolie by indien nodig. Die rys moet nie droog wees nie.*8/6/13 



No comments:

Post a Comment