Tuesday 25 June 2013

RAINBOW JELLY FINGERS




RAINBOW JELLY FINGERS
2 blikkies[397g] kondensmelk
160ml[2/3k] gelatine
5 pakkies jellie[ verskillende kleure]
Kookwater
Meng 450ml kookwater met die 2 blikkies kondensmelk
Voeg 60ml[1/4 k] van die gelatine by n ander 450ml kookwater
Roer tot opgelos
Voeg dit by die melkmengsel en laat bietjie afkoel
Plaas elke kleur jelliepoeier in aparte bakke
Voeg 20ml[4t] gelatine en 300ml[1+1/4k] kookwater by elk van die kleure jellie
Laat afkoel
Gebruik n 33x22cm bak en gooi een van die kleure jellie in en plaas in die yskas vir 5-10min.
Gooi n ¼ van die kondensmelkmengsel oor die jellie en laat stol
Voeg die volgende jellie oor en laat stol
Gaan so aan tot jy 4 kondensmelk lagies het en 5 jellie lagies
Laat dit stol vir nog 30min. in yskas en sny in vingers of blokkies*Nestle*Debbie Lee Wagenaar*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*24/6/13



 N.S>

Helena Kruger
Julle kan ook n plat pan neem en die verskillende jellie as hulle gestol is in blokkies sny en in pan gooi met die kondensmelk mengsel bo-oor [roer deurmekaar en maak dit plat en laat heeltemal stol en gebruik koekie drukkers en druk vormpies uit..net so mooi *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment