Sunday, 16 June 2013

RöSTI

Rösti

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/rosti.html
Kook "ou" aartappels 'n dag vantevore tot net sag. 

Bere in die yskas


Rasper grof


Geur met sout en peper en gerasperde knoffel (opsioneel )


Verhit olie en botter in 'n pan. Bodem van pan moet goed bedek wees


Druk die aartappels plat in die pan   


Braai tot goudbruin en draai om


Braai anderkant ook bruin, dit neem ongeveer 20-30min.


Sny in skywe en bedien dadelik.



NS. Sit vulsel tussenin die lae vir ete of bedien alleen as bykos

No comments:

Post a Comment