GROEN TAMATIE BLATJANG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/groentamatie-blatjang.html
Sny 1kg groen tamaties in kwarte, en gooi in ‘n pot.
Neem 500g groen appels, sny ook in kwarte, en verwyder die stronk.
Moet dit nie afskil nie.
Sny 2 medium uie op, gooi in die pot, draai ‘n vlammetjie onder sy bodem oop, en laat dit stadig warm word.
Gooi verder in die pot:
4 koppies mout (malt) asyn, of appel asyn.
1 3/4 koppies bruin suiker,
1 koppie goue sultanas,
1 1/2 teelepels mostertpoeier,
1 teelepel gemaalde kaneel,
1/4 teelepel gemaalde naeltjies,
1/4 teelepel cayenne peper en ‘n skeutjie sout.
Prut die inhoud vir 90 minute sonder deksel. Roer gedurig.
Die blatjang sal begin verdik.Proe die suikergehalte en gooi in gesteriliseerde flesse. Draai styf toe, laat omgekeer afkoel.*onbekend*Lekker Resepte vir die Jongergeslag
Groen Tamatie Blatjang
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/groentamatie-blatjang.html
*in en om die huis*
*in en om die huis*
2.3 kg green
tomatoes
450 g onions
1 tablespoon salt
225g seedless
raisins
225 g sultanas
28 g root ginger
4 red chillies
1 tablespoon whole
black peppercorns
12 cloves
570 ml vinegar
450 g Demerara
sugar.
Wash & finely
chop tomatoes & onions.
Place together in
bowl, sprinkle with salt and leave for an hour.
Transfer into pan
with raisins and sultanas. Bruise the
ginger and chillies and put with the other spice into a piece of muslin, tie
firmly and add to the pan with the vinegar.
Bring to the boil
then switch down to a simmer and add sugar, stirring frequently until
dissolved.
Continue stirring
and press onto the muslin bag until thickened.
Remove the muslin bag. Pour into
hot sterilized jars and seal.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Groen tamatie blatjang
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/groentamatie-blatjang.html
3 kg groen tamaties
125 ml sout
1½ kg fyngekapte uie
750 ml suiker
1,8 liter asyn
Verwyder ogies van tamaties, sny in blokkies, sprinkel sout oor en laat staan oornag. Dreineer oortollige vloeistof. Roer gekapte uie, suiker en asyn by. Kook vir 1 uur sonder deksel*onbekend*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:
Post a Comment