Thursday 4 July 2013

YSKASTERT MET VLAPOEIER

YSKASTERT MET VLAPOEIER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/yskastert-met-vlapoeier.html

Lua Blignaut
80g maziena
80g vla poeier
40g suiker
1l melk
2 pakkies Tennisbeskuitjies
Kondensmelk
130ml suurlemoen sap
Meng die maziena, suiker, vlapoeier saam 200ml van die melk.
Kook die res van die melk en voeg dan die mengsel by.
 Pak tennisbeskuitjies onder in jou bak, gooi mengsel oor en pak weer beskuitjies bo oor. Meng die kondensmelk en suurlemoen sap en smeer bo oor.
 Krummel dan beskuitjies bo oor.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*5/7/13

No comments:

Post a Comment