Saturday 13 July 2013

KORS VIR PASTEITJIES


KORS VIR PASTEITJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kors-vir-pasteitjies.html

1k melk
1k bruismeel
1k mayonnaise
Meng saam bak vir 30min op 180°C
Gooi deegie onder in gesmeerde kolwyntjie plaas vulsel op en gooi weer n bietjie bo-op en bak dan kan teen die einde van jou baktyd miskien bietjie kaas oorgooi Helena Kruger* baie lekker!!!12/5/11*Lekker Resepte vir die Jongergeslag>




weer bietjie gebak met hoendervleis uie en soetrissies in...laat vulsel afkoel en vulsel moet glad nie vetterig of souserig wees nie net klam..Helena Kruger 17/11/2015

 


 


 


No comments:

Post a Comment