Wednesday 24 July 2013

MAKLIKE SJOKOLADE TERT

MAKLIKE SJOKOLADE TERT


Rol 1 pakkie chock-crust koekies fyn en meng met 1 E gesmelte botter en druk vas in tertbak.
Smelt 200 gr donker sjokolade in mikrogolfoond en roer
1 houer gladde roomkaas by.
Skep in kors. Verkoel en breek 1 flake bo-oor voor opdien.
Bron: An-na-na Resepte
Geplaas deur: Dalene Brits

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG


Hier is my weergawe van die tert:
1 pakkie Tennisbeskuitjies fyngebreek
4 eetl gesmelte Botter of Margarien
Meng en druk vas in tertbord. Plaas in yskas vir 1uur of tot geset.
200g Wit sjokolade
Smelt sjokolade en roer dan roomkaas daarby.
1 bakkie roomkaas
1 Flake vir versiering
Skep in kors. Verkoel en breek 1 flake bo-oor voor opdien.
Oorsprinklike Bron: An-na-na Resepte
Geplaas deur: Dalene Brits
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG
Eie foto

No comments:

Post a Comment