Wednesday 24 July 2013

SUURLEMOEN ATJAR


 


SUURLEMOEN ATJAR

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/suurlemoen-atjar.htmlAtjar het ‘n lang rakleeftyd as dit reg verpak word.
Steriliseer glasbottels deur dit ‘n paar minute in kookwater of warm oond te plaas. Vul die bottel met die atjar, plaas die deksel op en seël goed.
(Maak 2 x 250ml bottles)

1 kg vars suurlemoene
75g fyn sout
3 k wit asyn
1 t mosterdsaad
1 knoffelhuisie, gerasper
1 k sonneblomolie
250 g gemengde atjarmasalapoeier
75 g wit suiker
1-3 groen rissies (afhangende van hoe sterk jy daarvan hou), gesny
Was die suurlemoene en plaas 24 uur in vrieskas. Sny die suurlemoene in agstes en verwyder al die pitjies.
Vryf gesnyde suurlemoene deeglik met sout en voeg asyn in. Marineer 12 ure, roer deeglik af en toe. Dreineer deeglik deur ‘n melkdoek of sif.
Meng die mosterdsaad, knoffel, sonneblomolie, atjarmengsel en suiker goed en voeg groen rissie by.
Gooi oor die suurlemoene in gesteriliseerde bottels en maak toe. Laat staan oornag voor gebruik.
Bron: Abbas Abrahams die uitvoerende sjef van African Pride Crystal Towels Hotel & Spa






SUURLEMOEN ATJAR

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/suurlemoen-atjar.html
1kg fresh lemons;
75ml salt;
750ml white vinegar;
15ml oil;
65ml sugar;
25ml chilli powder;
5ml crushed coriander;
5ml crushed jeerah;
100ml methi masala;
5ml mustard powder.

Wash lemons well and dry.
Cut into slices or quarters, remov
e pips.
Dissolve salt in vinegar and soak lemons in it for 48hours. (2days)
Stir often.
Pour off excess liquid.
Add remaining ingredients and mix well.
Bottle in sterilized jars and seal. Use after 24hours.*

*Gabrielle Mathys*
**Bottel en Bere*

No comments:

Post a Comment