Tuesday 23 July 2013

SJAMPANJE YSBAK





Sjampanje Ysbak

Kry ‘n lekker groot bak of pot wat jy wil gebruik
Gooi ‘n baie dun lagie water in die pot – so 25mm dun – en laat dit vries
Knip solank die stukkies blare en blomme wat jy as versiering wil gebruik
As die bodem solied gevries is kan jy dit uit die vrieskas uit haal
Plaas ‘n kleiner pot (wat vol water is) in die middel van die groot pot en gooi jou blaartjies of blommetjies wat jy gepluk het by
Plaas dan terug in die vrieskas tot solied gevries
Om die ysblok los te kry, sit so klein bietjie warm water rondom die groot pot.
Knip die blommetjies en blaartjies wat oor die rand steek af met ‘n sker.*Riaan diy*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*23/7/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/sjampanje-ysbak.html

No comments:

Post a Comment