Thursday 4 July 2013

SPAR DEEG HAPPIES



SPAR DEEG HAPPIES
En van die ander helfte van die Spar deeg het ek Klein Happies gebak
Klein blokkies gesny, uitgerol met n stok, gesmelte botter met knoffel en pietersielie oor gesmeer en dit in n pan gepak wat gespuit is en lekker vinnig gebak by 200*C vir net so 10min..hou maar dop..toe dit uitkom het ek bietjie kruiesout oorgegooi of lekker growwe sout
Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*5/7/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/spar-deeg-happies.html



No comments:

Post a Comment