Tuesday 6 August 2013

AARBEI EN RISSIE BLATJANG




Aarbei-en-rooirissie-blatjang
Pasella

½ rooirissie*
4cm vars gemmer, gerasper (± 20g)
1 t fyn vars knoffel
2 t Sichuan peperkorrels, grofgekap
450g aarbeie
1 ui, fyngekap
225g strooisuiker
150ml witwynasyn
1 opgehoopte e mielieblom, opgelos in bietjie water
1 e water

Plaas al die bestanddele in ‘n kastrol en bring tot kookpunt, verlaag die hitte en laat toe om te prut tot verdik. Giet in ‘n gesteriliseerde houer en verseël.
Sit meer rissie by as jy dit sterker verkies.*Pasella*Lekker Resepte vir die Jongergeslag http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/aarbei-en-rissie-blatjang.html

 

                                              My Verwerking van die Blatjang **Baie Lekker
                                                                 Helena Kruger

No comments:

Post a Comment