Friday 2 August 2013

BEESRIB EN GEELPAP




BEESRIB en GEEL PAP
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/beesrib-en-geelpap.html
Stefaans Blaauw
Bees kortrib, dwars oor die been gesaag soos "pork belly" smeer dit in met bietjie asyn en spesery met sout, swart peper, en koljander, laat staan so uur....Gril hom in die oond tot dit lekker krakerig is, gooi meeste van die olie af en maak so uie sous in daai olierigheid met bietjie water of room ...en skep op stywe GEEL MIELIE PAP........PAP nie porrige nie!! En groente mag nie NABY KOM NIE!!!!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag  





No comments:

Post a Comment