Friday 2 August 2013

KABELJOU




KABELJOU
Stefaans Blaauw
Sny die kop af, en dan sny die vis van die rugvin af oop, en vlek hom...sooo
mooenie die skubbe afskraap nie...Plaas foelie op die rooster, en sit die vel kant op die foelie. smeer die vleiskant met suuslemoensap in, en nou bietjie growwe swart peper op en vis speserye. Laat staan vir so 30 minute terwyl die vuurtjie brand en die kole regkom...Sit nou die vleiskant eerste onder op lekker warm kole vir so 5 minute, draai die KABELJOU om en smeer lekker dik met knoffel botter..terug op die rooster vir weer 5 minute, draai weer vleiskant onder toe en braai nog 5 minute, draai weer om en sit weer knoffel botter op.....na nog 5 minute met die vel kant onder kan jy die vis met die vinger druk, en as dit begin "flake" uitmekaar val....dan is hy gaar..eet dit nou met n bruinbrood en appelkoos JAM. of "mash Potatoes 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/kabeljou.html


KABELJOU BRAAI


Mia Donoghue 
My broer is 'n groot visman. Hy braai hom sommer met skubbe en al, dan eet jy die vleis van die vel af en hy breek nie so maklik nie. Smelt botter en appelkooskonfyt saam. Roer bietjie sout, growwe peper en 'n laaaang knerts vars suurlemoensap by. Smeer dit oor jou witvleis terwyl hy braai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/kabeljou.html




No comments:

Post a Comment