VINNIGE YSKASTERT
VINNIGE YSKASTERT
Hilda Dates Steyn
Gooi
1 blik condensed melk,
1 bakkie cream cheese (ek gebruik Lancewood maak) en
1
pakkie instant pudding van jou keuse in 'n bak en klits vir net 1 minuut.
Pak
Tennis beskuitjies onder in 'n bak.
Gooi vulsel oor en bedek met styfgeklopte
room.
Versier met kersies http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/vinnige-yskastert.html
No comments:
Post a Comment