Tuesday, 3 September 2013

CHICKEN STIRFRY



ROERBRAAI HOENDER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/chicken-stirfry.html

Bestanddele
Kookolie
2 groot uie gesny
750 ml gekerfde kool
3 Geelwortels
½ Engelse komkommer in repe gesny
1 Soetrissie
1 blik pynappelstukkies
Sout en peper na smaak
4 gaar halwe hoenderborsies in stukkies gesny
Metode
Verhit ‘n bietjie kookolie in ‘n groot pan.
Voeg al die bestanddele, behalwe die hoender by en braai tot amper gaar. Voeg die hoender by en geur. *Mariaan van der Westhuizen*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


AANDAG>>>

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/chicken-stirfry.html
Maria Liebenberg

Die chinese se hoender is ALTYD sag en sappig.
Die rede eierwit/bietjie water en maziena. Le dit daarin. Braai in pan met bietjie olie ; NET TOT GAAR. Hoenderfillet is so sag soos vis!! Werk fantasies veral al jy koue porsies wil maak soos padkos en platters
**.


HOENDER ROERBRAAI
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/chicken-stirfry.html

Ek maak stirfry met spaghetti.
Braai die hoender strips in ń pan en spice met lemon pepper.

Kook spaghetti, drain, add butter and a bit of sea salt.
Braai stirfry veggies en meng saam met hoender

Dan meng die spaghetti en stirfry saam**
Adelaide Meyer

No comments:

Post a Comment