Thursday 19 September 2013

HUISHOUDELIKE PLAE

ANTS

This is a LOW COST method to get rid of ANTS once and for all.
Instructions:
~One Cup Sugar
~THREE Tablespoons Boric Acid or Borax Laundry Soap
~THREE Cups of Warm Water
Mix the Sugar and Boric Acid together and slowly add the warm water, stirring all the time so the mixture will not get lumpy. Store is in a sealed jar and whenever you see ants simply take a used soda bottle or milk jug lid. Put a cotton ball in the lid and saturate the cotton ball with your sugar and boric acid mixture. It will not take much, just enough to fill the lid, if you spill any over the edge leave it, this will only attract the ants even more.

When you see the ants drinking the mixture, DO NOT kill them, let them drink and take the mixture back to the colony. This should kill the entire colony. In a day or two the entire colony should be gone.

***If you have small children or pets make certain they cannot get to this mixture since Boric Acid is hazardous.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/huishoedelike-plae.html

MIERGIF

100 ml water 

200 ml suiker 
50 ml Borax (kry by apteek) 

Sit bietjies van die mengsel uit waar miertjies voorkom, sodat hulle dit kan nes toe dra. As mens sien hulle staan sulke kringe om die stroop, is dit 'n goeie teken dat hulle dit geniet.

Sorg dat stroop altyd beskikbaar is. Mens sien nie onmiddellik resultate nie, maar na 'n drie tot vier weke begin jy agterkom daar is nie meer miere nie. Hulle dra die stroop nes toe, voer die ander miere en koningin daarmee en die hele nes vrek uit.

Dit is 'n uiters omgewingsvriendelike lokmiddel, geen gevaar vir kinders nie, maar dodelik vir miere.

Vir buite in tuin sit watte met mengsel aan in feta kaas houers en brand 3 tot 4 gaatjies in hulle kom gou ager en klim in om hul self te help kyk elke 3de dag en sit net weer stroop by die watte en hulle vernietig hulle eie nes op die manier. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/huishoedelike-plae.html

ROTPLAAG
Hi almal, ek soek raad met rot plaag, het al amper als probeer. 

Minnie Harding
Hi Frikkie, kry vr jou n pakkier Racumin paste by jou Supermark. Blou blokkie met papier om. werk regtig. 

Wynand Olivier 

OF BLOMSWAEL DIE GEEL POEIER
Marelize Vivier van Heerden 
Koop vir jou van die Tamatiesous wat jy drink as jy babelaas is meng dit met n goeie gif. Sit dan die bakkie buite hulle vfrek oor die tamatiesous. More doen jy body count. 
Lourain Geyser Cowie 
Ratax

Marika Van Eeden
Dit is al wat werk by my vir die rotte wat lyk soos klein katte 
Erna Theron 
Supa-kill werk verseker! 

Henda Linstrom Venter
Kry 'n kat, dis die natuurlikste manier en geen ander diere ly skade nie 

Sandra Marais
GROOT ASSEBLIEF!!!! As julle uile in die omgewing het... kry asb die produk wat uil vriendelik is. Sal prober om die naam te kry 

Stella Jordaan
Frikkie, jy moet hulle katkiseer, aanneem en voorstel, soos in die kerk, na die voorstelling sien jy hulle nooit weer nie, EN dis uil vriendelik 

Lincky de Bruin
Kry n kat werk vi my 

Sandra Marais
Nounet uitgevind... daar is 'n produk KILL-ALL pellets, wat nie skadelik is vir uile indien hulle die vergiftigde rot sou vang nie. 

Colyn Serfontein
Ek het so rukkie terug gebuig onder die rotte ... duisende rande se skade aan my X5 en my Bikes ... so ek was in a moordadige bui. 
Ongelukkig vir my is ek baie sensitief vir die omgewing en veral die uile. Huiskatte is 'n verwoester van formaat en ook a plaagdier in my opinie. Op my grond word katte vinnig ingespuit. 
So ek het gaan gif koop en en by die huis gekom ... alles mooi deur gelees en besef GIF is GIF. Terug winkel toe en a sak vol outydse slagysters gaan koop. 
Dag een ... 16 rotte tussen die 6 slagysters ... slegs peanut botter op die plaatjies gesmeer. Die dodetal het by dag drie sterk afgeneem en by dag 4 toe begin ons muise vang. 10 dae later en geen lyke meer nie. Nou hou ons maar die slagysters gestel en vervars die aas een maal per week maar hier is niks. 
'n Goedige bloedige kort oorlog is wat jy nodig het. Ons los ook fluarescent ligte aan in die store ... rotte like nie die ligte nie. 
Corrie Oppermann 
Ek het een oggend 9 klein rotjies by die werk opgetel. Hulle mamma was dood, sy was een van daai groot fabrieks rotte, hulle ogies was nog nie eers oop nie. Heeldag met 'n teelepel druppels melk in hulle bekkies gedrup, watte gevee sodat hulle kon toilet toe gaan. Na werk na veearts, hy het 'n Husky rot gehad met babas, toe het hulle my rottietjies by haar gesit en sy het hulle grootgemaak, hy het hulle almal weggegee as troeteldiere. 
Magda Heunis 
Finale, dit lyk soos teesakkies en is by die meeste Agri markte te kry. 

Lida Honiball
Kry n kat 

Ingrid Vermaak
Katte en Jackrussels werk soos 'n bom ! Maar ek moet bieg, ons het eenmaal 'n rot gehad wat in die kombuislaai geslaap het in my rubber handskoenvi r sowat 3 mnde, Naderhand baie mak geword en kos by ons kom vat. Rottie was sy naam, totdat hy te stadig was vir een kat. 

Sonja Mulder
Gewone papmeel wat jy meng met sement. Dan sit jy dit net naby 'n bakkie water. Rotte en muise vreet die meel en drink dan water. Word dan versteen en stink ook nie. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/huishoedelike-plae.html

No comments:

Post a Comment