Saturday, 28 September 2013

YOGHURTTERT IN MIKROGOLF OOND



JOGHURTTERT IN MIKROGOLFOOND
KORS
1 pakkie (200 g) Tennis-beskuitjies, fyngemaak
45 ml (3 e) botter, gesmelt
VULSEL
500 ml (2 k) vrugtejogurt [Appelkoos is baie lekker]
1 blik (387 g) kondensmelk
AFRONDING
bessies
KORS
Meng die bestanddele en druk vas in ’n tertbord.
VULSEL
Meng die bestanddele en skep op die kors.
Mikrogolf 4 minute by 100%
 Laat staan 1min in oond
Mikrogolf nog 2min
Haal uit en laat afkoel plaas in yskas
AFRONDING
Versier met bessies van jou keuse.*Helena Kruger*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/yoghurttert-in-mikrogolf-oond.html




Sharon Schweickerdt


4minuut Kaaskoek.
Volgende keer bak ek dit langer.
Dit het net buite om kaaskoekerig geword, en middel is net jogurt tert.
Maar dis steeds vrek lekker.
Ek het toe pulp met jogurt gemeng en bo-oor ook gesit.17/1/14*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/yoghurttert-in-mikrogolf-oond.html

No comments:

Post a Comment