Wednesday 9 October 2013

APPEL POEDING


Maklike Appel Poeding
Elda Lombard
Bestanddele
1 boksie Vanilla koekmengsel (sonder versiersuiker)
1 blik tert appels
250ml houer vars room
1 koppie bruinsuiker
METODE
Meng die koekmengsel soos op pakkie verduidelik. Sny tert appels bietjie kleiner en vou in by koekmengsel.
Verhit die room tot net voor kookpunt, roer suiker by tot heeltemal gesmelt. Gooi koekmengsel in ‘n oondvaste glasbak.
Gooi room en suiker mengsel bo oor.
Bak vir so 1 uur teen 180 grade in die oond.
Sit voor met vla of roomys.**http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/appel-poeding.html

No comments:

Post a Comment