Tuesday 8 October 2013

VARKSKENKELS MET MAYONNAISE




VARKSKENKELS MET MAYONNAISE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/varkskenkels-met-mayonnaise.html
*Eie Resep*
2kg Varkskenskels mooi skoongemaak
1 uie opgesny
4 wortels stukke gesny
4 aartapels in helfte gesny
1 k Hoenderaftreksel
Sout
Kruie:Tiemie, Paprika, Suurlemoen Garlic Peper
SOUS
½ K Mayonaise
½ k Mrs Balls Blatjang
½ K Sweet-Chillie sous
1E aangemaakte mosterd
1 pak Hoenderroomsop
2 K sous uit jou pot[ stoompot]
Meng alles goed.Hou eenkant
Kook Skenkels in jou stoompot vir so 30min.[of op die stoof tot amper sag]
Maak oop en pak die vleis in n bakskottel met die groente uit die pot bo-op
Plaas jou aartappels tussen in en gooi jou sous bo-oor
Plaas deksel op en plaas in die oond vir 2h op 140*C
Baie lekker sag>N.S>>As jou sousie min is in jou bakskottel voeg nog bietjie van jou stoompot so orige sousie by..Helena Kruger**

 


                                                             Fotos>Helena Kruger

 

No comments:

Post a Comment