Tuesday, 8 October 2013

KAASSKONS IN OOND


KAASSKONS IN OOND

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/kaasskons-in-oond.html
Lekker Skons gebak*
2k koekmeel
15ml bakpoeier
2ml sout
Knippie rooipeper
1k kaas
50ml olie
2 eiers
200ml melk
50ml water
Meng droe best.
Klite eiers, olie en melk,water saam en meng met n mes alles deurmekaar
Skep in pannetjies en bak in voorverhitte oond 180*C vir 15-20min*Helena Kruger**