450g Donker Sjokolade115g (125ml) Botter5 EiersVerhit oond tot 180 °C. Smelt 450 g donkersjokolade en 115 g (125 ml) botter saam oor ’n pot met kookwater. Roer tot gladde mengsel. Skei 5 eiers en roer eiergele by mengsel. Meng goed. Klits eierwitte tot sagte punte vorm en vou by sjokolademengsel in. Gooi mengsel in 12 x 22 cm-broodpan wat goed met kleefwerende kossproei gespuit is. Bak vir 20 – 25 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat in pan afkoel en keer uit. Sit voor met crème fraîche en vars bessies. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/sjokolade-koek-sonder-suiker.html
No comments:
Post a Comment