Saturday 9 November 2013

IDEES VIR ONTBYT




Moroccian Ontbyt
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/11/idees-vir-ontbyt.html

Maak 'n lekker tamatie smoor maar gooi cumin en coriander in.
Dan maak jy klein meat balls. Ook cumin in.
Gooi dan als by mekaar en laat prut in 'n non stck pan.
Breek dan een of twee eiers daar oor en laat hulle medium gaar word.
Sit dan pita brood by**
Quintin Strydom
Rozelle Taljaard
Breakfast Muffins:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/11/idees-vir-ontbyt.html
gebruik dan daai muffin panne wat die GROOT muffins maak.
2 koppies meel,
2 koppies gerasperde cheddar kaas,
2 koppies melk,
4 teelepels bapoeier,
1 blikkie sweetcorn,
fyn stukkies gebraaide bacon.
 Maak dan vrugte sosaties, ryg aarbeie, druiwe, pynappel aan sosatie stokkies.


Daleen Prinsloo
Ek het vanoggend iets oulik gesien.
N Ontbyt in n beker.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/11/idees-vir-ontbyt.html
Blikbeker uitgevoer met n pannekoek gevul met spek mushrooms, eiers worsies en kaas.
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
AARBEI SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/11/idees-vir-ontbyt.html
Lizanne Prins
Sny aairbei se blare af was en sny in die helfte breek gemenge babaspinasie,rocket mix van woolies, feta kaas, krummel peanut crumble, gooi als saam...en sit voor saam met n balsamic reduction(of enige balsamic glaze) dit is ongelooflil lekker...
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Gill O'Hagan Twigg
 Buy tortillas and make a breakfast wrap with scrambled eggs, chorizo or cabanossi sausage and tomatoes etc inside.
 Maybe salmon.
Buy crumpets, smother in creme fraiche and fresh berries and a sprig of mint - you can make a stack of them.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
   http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/11/idees-vir-ontbyt.html

No comments:

Post a Comment