Friday, 8 November 2013

MUESLI BESKUIT




Muesli beskuit.


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/muesli-beskuit.html 

Marlene Minderon
500g botter
500ml karringmelk
2 eiers
1 kg bruismeel
15ml bakpoeier
1/2 t sout
200ml bruinsuiker
375ml muesli
250ml hawermout
125ml sonneblom saad

Metode

Voorverhit oond na 180 grade. Smeer 2 oondpanne of spuit met spray en cook.
Klits gesmelte botter karringmelk en ers saam. Sif bruismeel sout bakpoeier saam en roer bruinsuiker muesli en hawermout en sonneblom saad by meelmegsel. Giet die bottermengsel by en meng deeglik met jou hande. Druk die deeg gelyk in die panne. Bak vir 1 uur tot gaar en laat beskuit afkoel in panne. Sny beskuit in vingers en pak op bakplate en droog uit vir +-6 ure tot goed droog. Geniet!!!!*lekker resepte vir die jongergeslag*8/11/13



No comments:

Post a Comment