Saturday, 28 December 2013

BRAN MUFFIN MIX


BRAN MUFFIN MIX
Sasko*
Aangemaak volgens die pakkie
Toe Voeg ek By:
375ml gerasperde wortels
10ml gerasperde suurlemoenskil
60ml suurlemoensap
160ml neute gekap
Uitgegooi in n pan wat ek foil in geplaas het en gespuit met kossproei
Gebak by voorverhitte oond by 180*C >vir 50min
Versiersel gemaak:
250ml Cream Cheese
125ml Versiersuiker
2e Suurlemoensap Alles saam goed gemeng en oorgesmeer toe die *Groot Muffin* koud is>en in blokkies gemerk vir voorsny>Strooi Poppie saad oor lyk baie mooi**
Ns>jy kan dit ook in Muffin pannetjies bak vir so 25min*Helena Kruger 27/12/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/bran-muffin-mix.html

                                                               ** Versiersel oor **



                                                          
                                                                **  Klaar Gebak **