Saturday, 21 December 2013

COUSCOUS SLAAI






Couscous and Tomato Salad

You will need:
1 packet Sun-dried tomato & Caper Couscous
350ml Boiling Water
½ punnet Cherry tomatoes halved
1/2cup Cooks Sun-dried tomatoes, roughly chopped
½ cup Feta Cheese, cubed or crumbled
½ cup Estate Olives, pitted                    
Fresh Basil

Here’s how:
  • Empty the couscous into a large bowl and add the boiling water
  • Cover the bowl with cling wrap and leave to stand for 5 minutes
  • Add a generous drizzle of extra virgin olive oil and fluff up the grains with a fork
  • Add the cherry tomatoes, sun-dried tomatoes, feta cheese, basil and olives and toss. 
  • Garnish with a sprig of fresh basil and serve immediately. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html







Couscous met groente
 Bestanddele
 250g couscous (voorberei in groente aftreksel)
50ml olyfolie
200g elk groen murgpampoen, geel murgpampoen, en wortels
200g mango
2 huisies knoffel
45ml grof gekapte pietersielie

Metode
Berei couscous. Roerbraai die groente in olyfolie oor medium hitte. Voeg die knoffel en pietersielie by en roerbraai vir nog 3 min. Roer die res van die olyfolie by die couscous. Voeg die groente by en meng. Bedien warm of koud..
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html

Santie Carelse
Tersia se halwe seekos-koeskoes gereg

Bestanddele:
2 koppies koes koes
2 veselperskes in blokkies gesny
1 kg garnale
Roketblare – opgekap

Metode:
Maak koes koes op gewone manier soos op die pakkie. Stoom die garnale gaar. Gooi al die bestanddele bymekaar.. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html 


EENVOUDIGE COUSCOUS SLAAI
Lizé Van Staden 
Hier is 'n eenvoudige couscous slaai resep, altyd 'n wenner wanneer ons braai. 
Gooi 2 koppies coucous in 'n glasbak, 
kook water - 2 koppies en los 
'n blokkie hoender ekstrak daarin op. 
Gooi kookwater oor cc en maak toe met clingfilm/bord tot alle water in cc ingetrek het. 
Sny butternut, 
greenpepper en
uie in klein\fyn blokkies (ewe groot as jy kan) bietjie olie in pan, 
Braai butternut, greenpepper en ui tot sag. 
Koop Knorr se Griekse slaaisous (met olie basis). As groente saggebraai is meng met cc en slaaisous - baie lekker warm of koud. Kan as ligte middag of aandete ook voorberei word. Enjoy! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/couscous-slaai.html 

No comments:

Post a Comment