Thursday, 19 December 2013

NOEDELSLAAI INGEMAAK





NOEDELSLAAI
Liezl Brandt
500g strikkie noedels half gaar gekook.
KOOK SAAM vir 15min:
 1 kop Olie
1/2 kop asyn
1 kop Appelkooskonfyt
1 kop Suiker,
1 blik van elk Mexican/ Italian/ Tamatiesmoor
1 gekapte greenpepper.
Verwyder van stoof en meng 150ml Mayonnaise by asook die noodles.
 Bottel warm en geniet saam enige ete.
*Dis maklik om te maak en is heerlik!
19/12/13** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/noedelslaai-ingemaak.html