Sunday, 15 December 2013

PRUIMKONFYT


Ann Adam Gilfillan
MY PRUIMKONFYT 
(uit Clicks tydskrif):

1kg pruime ontpit (ek het die skil opgelos),
800g suiker,
1 eetl botter.
Plaas die vrugte en suiker in swaarboom pot en kook op lae hitte tot suiker gesmelt is. Sit botter by en kook op hoog vir 25 tot 30 min. Roer aanhoudend.

Konfyt is reg as mens bietjie op 'n piering sit, jou vinger deurtrek en die konfyt skei sonder om vinnig terug te loop.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/pruimkonfyt.html