Friday 27 December 2013

TIENERPARTYTJIE IDEE



TIENERPARTYTJIE
Kyk die oulike idee vir n meisie party of n sleepover. Vat n marshmallow en dip hom in icing en vat swart liquorice vir die proppie

dit is gewone botter icing wat jy net slap moet maak sodat dit n vloeistof is en dan dip jy dit daarin en sit in yskas tot hard of jy kan wit sjokolade vat en dit smelt en dan kleursel by gooi en dan dit dip en in yskas bere of jy kan net versiersuiker aanmaak met water en paar druppels kleursel , maar mens moet vinnig speel want dit word vinnig droog (is soos die bak en brou versiersuiker in skole )
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/tienerpartytjie-idee.html

No comments:

Post a Comment