Thursday 19 December 2013

TRIFLE



TRIFLE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/trifle.html
Swiss roll or vanilla cake

3 types of jelly, I think I used Pomegranate, Raspberry and Pineapple
A Can of peaches and a can of Fruit coctail.
Custard and some flake almonds.
First a layer of swiss roll and pour some of the juice of the fruit over it, peaches, some of the prepared jelly, some flaked almonds and custard.
Then repeat the process but this time with the fruit coctail on top of the swiss roll.
Then end it of with wipped cream or orley wipp and some fresh berries and almond flakes. You can also put some caramel between the layers.* Carlene Van Niekerk* .


Luna Bernhardi

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/trifle.html
In plaas van perskes en fruit cocktail gebruik versnipperde groenvye en kafferwaatlemoen en kersies.
Bietjie duurder maar dit maak die koek nie so pap nie.
Dit is heerlik. Resep by my skoonma gekry*

 


                                 >My Dogter Riana Earle se Trifle vir n Kersdag>Helena Kruger



 





GRENADILLA SJOKOLADE KOEKSTUIF/TRIFLE:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/trifle.html

Genoeg vir 6 mense
BENODIG:
1 sponskoek of ’n paar klein rolkoeke
1 blik (380 g) gekookte kondensmelk
12 ryp grenadellas se pulp
1 L (4 k) Griekse jogurt
4 (32 g elk) Flake-sjokoladestafies, gekrummel
MAAK SO:
Sny die sponskoek of klein rolkoeke in skywe of stukke en pak die helfte daarvan in ’n groot, diep glasbak.
Skep die helfte van die kondensmelk bo-op die koek, gevolg deur van die grenadellapulp.
Skep die helfte van die jogurt bo-oor en sprinkel van die sjokoladekrummels bo-op die jogurt.
Herhaal met die res van die bestanddele en eindig met sjokolade en grenadellapulp.
Laat staan ’n uur of oornag in die yskas.**
Kos vir kampeerders met idees vir kampering* 17/12/2015

No comments:

Post a Comment