Saturday 4 January 2014

4 MIN KAASKOEK


Kaaskoek in 4 minute!

1 liter jogurt van jou keuse
1 blikkie kondensmelk
 Tenniskoekies


Metode:
Krummel die koekies onder in 'n bak. Meng die jogurt en kondensmelk. Gooi die mengsel op die koekies in die bak. Sit in die mikrogolf vir 4 minute in siedaar!
Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is. En geniet!
Finesse

Sharon Schweickerdt
4minuut kaaskoek.
Volgende keer bak ek dit langer. Dit het net buite om kaaskoekerig geword, en middel is net jogurt tert. Maar dis steeds vrek lekker. Ek het toe pulp met jogurt gemeng en bo-oor ook gesit. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/4-min-kaaskoek.html

No comments:

Post a Comment