Saturday 4 January 2014

MOROCCAN STICKY WINGS




MOROCCAN STICKY WINGS
*Helena se verwerking*
250ml Tamatiesous
½ k Heuning
125 ml Worcestersous
30 ml Sweet Chilli sous
1t Brand sous[Chilli}
1e Mrs Balls Blatjang
1t cummin
Sout en Swartpeper
Meng alles en marineer die vlerkies vir ongeveer 30-45min
Pak in jou oondpan en bak vir 30-40min by 180*C
As jy wil kan jy dit omdraai en van jou sousie oor smeer
Baie lekker hou net genoeg Jammerlappies byderhand** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/moroccan-sticky-wings.html

 





                                              Aartappels met Olyfolie en kruie gebak heerlik
 



No comments:

Post a Comment