Friday 31 January 2014

CHINESE MAKIETIE HOENDER


CHINESE MAKIETIE HOENDER
RSG
1 vars hoender, in stukke gesny
4 eetlepels sojasous
4 eetlepel suiker
3 eetlepel stroop of heuning
1 eetlepel olie
sout
kookwater
Speserye-rys
ui, opgekap
wortel, gerasper
rys
speserye van jou keuse
Plaas die hoender in 'n diep kastrol.
Meng die res van die bestandele en voeg by.
Bedek hoender met water.
Laat dit vinnig kook vir 30 minute met die deksel halfpad af.
Verlaag die hitte en laat dit vir 10 minute prut.
Speserye-rys:
Braai die ui en wortel.
Voeg die rou rys by met speserye van jou keuse en kook tot gaar.
Sit  voor met 'n groenslaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/chinese-makietie-hoender.html

No comments:

Post a Comment