Friday 3 January 2014

CRABSTICK BITES

                                                             Foto>Howdoyoucook


CRABSTICK BITES
Helena Kruger*
12 krapstokkies[Crabsticks]
2 teelepels suurlemoensap
1 knoffelhuisie, fyngedruk
2 teelepels gerasperde gemmer
½ t teelepel suiker
¼ koppie olie
1 eetlepel sojasous
8 repies spek, vet verwyder
2e Sweet-Chillie sous
Metode:
Sny die krapstokkies in die helfte.
Sit die suurlemoensap, knoffel, gemmer, suiker, olie en sojasous in ‘n mengbak. Roer goed.
Voeg die krapstokkies by die marinade en laat staan vir twee ure. Dreineer.
Sny die spek in drie stukke. Vou elke stuk om ‘n krapstokkie; hou alles in plek met ‘n tandestokkie.
Rooster in die oond vir 10-12 minute op gemiddelde hitte.
Garneer met jou gunsteling garneering en bedien met slaai. 27/9/11
N.S!!Julle kan dit maar maak Heerlik!!!!Helena Kruger** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/crabstick-bites.html


No comments:

Post a Comment