Thursday, 16 January 2014

GRENADELLAS INGEMAAK



GRENADELLA PULP INGEMAAK / GRENADELLE FRUIT PULP
Sharon Schweickerdt


Ek sien julle het nie resep om grenadella pulp te bottel nie. Na groot gesoek, het ek met google nie resep gekry. E gaan dit nou uitprobeer. Ek het hope grenadellas.

Passion Fruit Pulp.
Method 1.—Unsweetened.

Scrape the fruit from the shells and boil for 10 minutes. Bottle in small sterilized jars and seal immediately.

Method 2.

To every cup of passion fruit add 3/4 cup of sugar. Boil for 20 minutes. Bottle in sterilized jars and seal.

N.B.—Jars must be airtight. 


Grenadella pulp.

 Net 4 klein botteltjies uit amper 40 grenadellas. Ek het nie suiker bygesit nie, aangesien meeste vd grenadellas stroopsoet proe. En mens gooi in elk geval suiker by as mens dit in resep gebruik.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/grenadella-pulp-ingemaak-grenadelle.html