Wednesday 22 January 2014

MAGUNJAS / VETTIES




Ruaan Karmelk

Magunjas
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/magunjas-vetties.html
Weet julle wat is lekker! Magunjas die swart mense noem dit so ons noem dit vetties.(vetkoek). Jy vat
4 kp koekmeel
1 kp suiker
1 opgehoopte tl bakpoeier
1 pakkie groen suurdeeg
Knippie sout
En louwarm water

Meng alles goed deurmekaar
Die deeg moet relatief slap wees jy meng die deeg met jou hande hou aan meng tot alles goed deur gemeng is. Laat rys vir 30 min en knie weer af met jou hande klam van die water. Geen botter word benodig in die resep nie. Laat die kook olie relatief warm word en bak die bolletjies in die warm olie. Maar die groot geheim is jou hande moet nat bly met water as jy die bolletjie vorm. Bak aan weerskante tot goud bruin. Bedien met lekker konfyt en kaas.

#straatverkopers #streetvendors

No comments:

Post a Comment