Sunday, 19 January 2014

HELLO DOLLY BARS

HELLO DOLLY BARS

125g Margarien
1 k Tennisbeskuitjiekrummels
1 k Klapper
1 k ‘Chocolate chips’
1 k gekapte Pecan of enige ander Neute
1 Blik Kondensmelk


  1. Smelt margarien, meng met koekiekrummels en druk vas in ’n bakpan van ± 23cm X 30cm. (27cm X 34cm)
  2. Strooi klapper oor, dan sjokolade en dan laaste neute.
  3. Drizzle kondensmelk oor.
  4. Bak 25 min by 180ºC.
  5. Laat effens afkoel en sny in blokkies voordat dit heeltemal koud is.       MET DANK AAN ANNETTE RAUBENHEIMER
    VAN SK FYNPROEWERS.  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/hello-dolly-bars.html