Tuesday, 14 January 2014

MILO NAGEREG

MILO NAGEREG
1 k Meel
¾ k Melk
5 e Olie
½ t Vanilja
3 t Bakpoeier
¾ k Suiker
1 e Milo
2 e Kakao
¼ t Sout
1 Eier
Stroop
1 ½ k water
1 k Suiker
1 e Milo
1 e Kakao
Laat jou stroop net opkook en haal af van die plaat
Maak jou deeg
Sif jou droee bestd. saam
Meng jou eier, olie en melk en vanilja
Meng met jou droe bestd. en gooi in gesmeerde bakskottel
Gooi versigtig jou stroop bo-oor
Bak by 180*C vir 30min.*Heerlik met vla en n skeppie Roomys
**Helena Kruger*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/milo-nagereg.html