Wednesday 15 January 2014

MINI PANNEKOEK IN MUFFIN PANNETJIES



Mini Pannekoek in Muffin Pannetjies:
1 koppie melk
6 eiers
1 koppie meel
½ teelepel. sout
1 teelepel. vanielje
¼ koppie botter, gesmelt
Metode:
Verhit die oond tot 200 C grade
Meng eerste vyf bestanddele in 'n voed-selverwerker tot 'n gladde mengsel.
Meng die botter nou bietjies gewys by – meng goed deur.
Spuit muffin pannetjies goed met spray en cook.
Vul die pannetjie net net tot onderkant halfpad vol.
Bak vir 15 minute of tot pofferig en goud bruin bo-op.
Die krater (gaatjie) sal vanself vorm.
Vul met vulsel waarvoor jy lus voel
As jy soet vulsel gebruik, versier met gesifte versiersuiker bo-oor.
Dankie aan : Radio Eendrag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/mini-pannekoek-in-muffin-pannetjies.html

No comments:

Post a Comment