Wednesday 15 January 2014

PERI PERI PASTA SLAAI


PERI-PERI PASTA SLAAI 


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/peri-peri-pasta-slaai.html

500g Pasta [Gnocchi]
1k Tamatiesous
1k Suiker
1k Olie
1k Druiwe Asyn
2 van 375ml bottels Wellington Peri-peri Sous - brand glad nie baie nie
4 Groot uie [fyn gekap]
6 Groen/Rooi Rissies [gekap] (peppers nie chillies nie hoor)
Kook pasta vinnig in diep water met sout en 1E Olie, dreineer en spoel af
Smelt bestandele saam oor medium hitte
Roer Uie en Rissies saam en roer goed deur
Voeg Pasta by en roer liggies deur
Laat staan oornag
Bedien warm of koud
[Hou lank in die yskas* Wilna Dorfling*

Guest House resep Heather Strumpher

No comments:

Post a Comment