Wednesday, 8 January 2014

PANCAKE SQUARES


My Verwerking van die Pancake Squares*
Helena Kruger*
1blikkie Grenadellamoes bygevoeg by die deeg
 en n Sousie gemaak van
½ k Room
¼ k Melk
¼ k Suiker
1 e Botter
Gekook en bo-oor gegooi toe dit uit die oond gekom het
Wat ook baie lekker vir my gewees het is n bietjie suiker met kaneel oorgestrooi*
N.S>Net so was dit vir my te droog maar met die sous oor Baie Baie lekker en Vinnig
Pancake Squares
3/4 cup milk
2 T. melted butter
1 large egg
1 T. sugar
1 cup flour
2 t. baking powder
1/4 t. salt

Preheat oven to 350°. Lightly grease a 20x20 baking dish. In a large mixing bowl, beat together milk, butter and egg. Add sugar, then gradually beat the flour in. Carefully stir in the baking powder and salt. Pour batter into prepared pan. Bake for 20-25 minutes. Serves 4-6.* Source:big redkitchen.com*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/pancake-squares.html

 



                                                           Sonder die Sousie oor