Thursday 16 January 2014

CRISPY WAFELS



2 eiers, geskei
2 tlps Suiker
¾ k melk
½ k Water
1tlp Vanilla
Sout
2 k Bruismeel
2 eetlps Maizena
4 eetlps Botter, gesmelt

Metode:
Verhit die Wafel maker.
Klits die eiergele saam met die suiker en voeg dan die melk, water en vanilla by.
Sif die droee bestanddele en voeg by die eiermengsel.
Roer dan die die botter by en meng tot gladde deeg.
Klits die eierwitte styf en vou by die mengsel in.
Laat die mengsel 10 min staan voor dat jy begin bak.


Gooi ong 1/3 koppie of 85ml in die middel van elke wafel blokkie en maak die deksel toe. Bak ong 2 tot 3 min en laat my weet of dit die resep is waarna jy gesoek het.


 


 

Het gou die WAFELS gebak**Francie Barnard dit is voorwaar die lekkerste crispy wafels wat ek nog ge-eet het..Dankie vir die resep ek plaas hom op ons blog**Helena Kruger..Maak dit maar dubbel aan [6 wafels]

WAFELS CRISPY

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/01/regte-crispy-wafels.html
3/4 k Meelblom
1/4 k Mielieblom [Maziena]
1/2 t Bakpoeier
1/2 t Sout
1+ 1/2 t Suiker
1 k Karringmelk.
1/3 k Olie
1 eier
3/4 t Vanilja
Meng droee bestanddele saam
Voeg al die vloeistof by [melk, olie, eier, vanilja] Meng dit sommer eenkant in n bakkie
Meng tot glad en laat 30min rus en bak dan in jou wafelpan tot gaar
*Bron*Francie Barnard*18/02/2016* Foto Helena


En na 4 dae nog net so lekker CRISPY 20sekondes in die Mikrogolf oond en Heerlik crispy
**Roomys**Koue pynappelnagereg**en Baie Goue Stroop vir laat aand**


 


CRISPY WAFELS>11/08/2016



No comments:

Post a Comment