LIANA SE LEKKER BROOD
Liana
Barnard Claassen
Gits ekt sommer so half uit die kop gebak. My vetkoek resep aangepas.
5 koppies Bruinbroodmeel
2 koppies Koekmeel
2 teelepels Sout
2 eetlepels Suiker
1 pakkie Kitsgis.
Gemeng met louwarm water tot lekker deeg.
So 10 minute geknie en halfuur laat rys.
Platgeslaan.
In panne gesit en nog n halfuur laat rys.
En halfuur gebak![30min.] By 180*C
N.S> Liana Barnard Claassen> Mense dit was my eerste suksesvolle probeerslag. Dankie vir julle hulp!13/2/14*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/liana-se-lekker-brood.html

No comments:
Post a Comment